|
Heidelberg Besigheidskamer was aanvanklik bekend as Heidelberg Kamer van Koophandel en Nywerhede. Nadat Die Suid Afrikaanse Kamers van Koophandel en Nywerhede hul naam in 1989 na SABEK (SACOB) verander het besluit die bestuur om dieselfde aanpassing te maak. Vanaf Januarie 1990 staan dit bekend as die Heidelberg Besigheidskamer.
SACOB has since changed its name to SACCI, reverting effectively to the South African Chambers of Commerce and Industry.
With the change in name in 1990 came a new momentum with the emphasis moving to a service driven chamber. The new chamber functioned as separate operating units each headed by a member of the executive. These executives could form their own sub-committees made up of members of the chamber.
Die komitees het bestaan uit:
- Bemarking: Dit was die funksie van hierdie komitees om die dorp, die kamer en die kamer se lede na binne sowel as na buite te bemark. Tipiese aksies was die Suikerbosfees, die ledebrosjures en plaaslike koerante.
- Opleiding: Die kamer het elke jaar n paar opleidingssessies vir lede sowel as hulle personeel. Voorbeelde hiervan is kosteberekening, ontvangs,kredietbeheer ens..
- Ledewerwing: Verantwoordelik vir hernuwing van bestaande lede sowel as die werwing van nuwe lede.
- Sekretariaat
- Finansies
- Sosiaal: Het oorhoofs alle funksies soos sake ontbyte en jaareindfuksies bestuur.
- Skakeling: Verantwoordelik vir skakeling met stadsraad,NGO’s,GPF ens..
- Ander subkomitees is gestig soos en wanneer n behoefte ontstaan het,bv veiligheid en sekuriteit.
Each of the above mentioned committees were listed on every agenda and the committee member heading that division had to report back on activities from the period before the meeting as well as activities planned between this meeting and the next.
If the chamber functions as per the above the benefits of becoming a member speaks for itself.
|